Gina McKee

Gina McKee
Geboorte 14 April 1964 (1964-04-14)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gina McKee (gebore 14 April 1964) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Notting Hill (1999), Mirrormask (2005), Atonement (2007), en In the Loop (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy